Site name

45th Victim Friendly Room re-launched at Malmesbury SAPS

"MOENIE STILBLY" Die bedoeling is dat almal sonder vrees kan stap, kan leef..

Ons het as nasie soveel bereik, ons is n demokrasie, het Mr Andrew Anthony, die hoofbestuurder nav Business Against Crime Wes-Kaap by die bekenstelling van die opgeknapte Slagoffers Ondersteuningskamer op Malmesbury gese. Tog lyk dit soms of misdaad n onkeerbare monster geword het war on gemeenskap op vreet. Dit was noot die bedoeling nie. BACWC, in samewerking met die polisie en met Spar as hoofborg, is op die oomblik besig om slagofferondersteuningskamers in die Wes-Kaap op te grader.

Leave your comments

Comments

  • No comments found